Maklikste en lekkerste koekies vir kinders
Hierdie koekies is regtig maklik en vinnig om aanmekaar te slaan. Die kinders kan ook met liefde van die deeg eet omdat dit geen eier bevat nie.
Bestanddele:
1 kp botter of goeie margarien
1/2 kp maizena of mielieblom
1/2 kp versiersuiker
knippie sout
2 kp koekmeel
Metode:
Meng saam met die sagte botter die versiersuiker, mielieblom en sout by.
Voeg die helfte van die meel in en meng.
Voeg die orige meel bietjie vir bietjie by tot die deeg nie meer taai is nie.
Laat deeg in yskas rus vir ten minste `n half uur.
Kan ook gevries word vir latere gebruik.
Rol deeg uit en druk vorms.
Bak by 180* C tot ligbruin.
Laat afkoel op afkoelrak.

Daar was ’n tyd in my lewe toe ek heeltemal hopeloos gevoel het. Ek was vir 9 jaar na my huwelik kinderloos, en ek het amper moed opgegee om ooit ’n ma te word.
ReplyDeleteToe is ek aan Priester Larry voorgestel. Hy het vir my gebid en my verseker dat ek binne een maand swanger sou raak. Tot my grootste verbasing het sy woorde waar geword—ek het net een maand later swanger geraak.
Vandag is my hart gevul met vreugde en dankbaarheid. Woorde kan nie volledig beskryf hoe ek voel nie. Nie net ek nie, maar sommige van my vriende ervaar ook dieselfde seëninge deur hom.
As jy met onvrugbaarheid, verhoudingsprobleme, huweliksprobleme, skeidings, egskeiding of enige ander uitdagings te doen het, voel vry om hom op WhatsApp te kontak: +2349046229159
doctorlarry268@gmail.com
Hy is ’n vriendelike en opregte man wat altyd gereed is om te help.