Maklike sjokolade resep
As jy dink dat jy nie kan sjokolade maak in die gemak van jou eie huis nie, dink weer. Hierdie resep is so maklik en boonop heerlik daarby.
Net 3 bestanddele is nodig om die smelt-in-jou-mond sjokolade te maak.
Resep:
1/4 kp heuning
1/4 kp klapperolie
1/2 kp kakaopoeier
Metode:
Plaas klapperolie in ñ bak en verhit tot loperig. As dit reeds loperig is by kamertempratuur, kan jy net voortgaan.
Voeg nou heuning by en meng.
Voeg nou kakaopoeier bietjie vir bietjie by totdat dit ñ dikkerige maar loperige affêre is.
Gooi nou in vorms soos verlang.
Plaas in vrieskas tot heeltemal hard.
Stoor in vrieskas.
Nota oor vorms:
Die beste vorms is sjokolade vorms van silikon wat maklik uitdruk maar ñ ysbakkie met silikon bodems is ook maklik om te gebruik en goedkoop om aan te skaf.
Groete MammaS

Daar was ’n tyd in my lewe toe ek heeltemal hopeloos gevoel het. Ek was vir 9 jaar na my huwelik kinderloos, en ek het amper moed opgegee om ooit ’n ma te word.
ReplyDeleteToe is ek aan Priester Larry voorgestel. Hy het vir my gebid en my verseker dat ek binne een maand swanger sou raak. Tot my grootste verbasing het sy woorde waar geword—ek het net een maand later swanger geraak.
Vandag is my hart gevul met vreugde en dankbaarheid. Woorde kan nie volledig beskryf hoe ek voel nie. Nie net ek nie, maar sommige van my vriende ervaar ook dieselfde seëninge deur hom.
As jy met onvrugbaarheid, verhoudingsprobleme, huweliksprobleme, skeidings, egskeiding of enige ander uitdagings te doen het, voel vry om hom op WhatsApp te kontak: +2349046229159
doctorlarry268@gmail.com
Hy is ’n vriendelike en opregte man wat altyd gereed is om te help.