Seun0- 6 maande oud
Die tyd gaan vinnig verby!
Toe Seun0 6 maande oud is het ons die
jaarlikse Majubafees bygewoon en in `n tent geslaap. Mamma het gedink dit gaan
rof wees maar dit was heel maklik. Seun0 het die fees geniet. 
Gewig:
8 kg
Lengte:
68 cm
Hare
en oë kleur: ligbruin amper blonde hare en blou oë.
Mylpale:
        Staan in kruipende posisie en
wieg.
                        Rol
albei kante toe.
                        Begin
kossies eet.
                        Sit
al mooi, val net af en toe om.
                        Slaap al `n paar nagte deur tot
4:30.
                        Begin
met pottytrainers.
Lief
vir:  Bad
en piepie op die toilet.
Comments
Post a Comment