Seun0- 8 maande oud
Die tyd gaan vinnig verby!
Seun0 is 8 maande oud en een woelige
seuntjie. Sy karakter kom nou mooi na voor en mamma dink hy is `n roosboom want
hy het `n baie sterk wil en uitstekende uithouvermoë. Hy is ook `n palmboom
want hy is die vriendelikste ding wat dink alles is snaaks.
Geiwg:
8.3 kg
Lengte:
70 cm
Hare
en oë kleur: Blonde hare en blou oë.
Mylpale:
        Tweede tand gesny.
                        Kruip
vinnig en staan vir die eerste keer self op.
                        Staan
op teen alles maar val gereeld. 
                        Lag
vir alles.
                        Is
regtig `n plesier om by te wees.
Begin
inkennig raak.
Lief
vir:          Bad
in stort.
                        Speel
in die sand.
                        Bal
speel met die honde.
Plekke
besoek: -


Comments
Post a Comment