Beste ongebakte melktert
Die resep is so eenvoudig, `n beginner kan dit met sukses maak.
****Kors kan bestaan uit tennisbeskuitjies of gekoopte/gemaakte kors of geen.****
Bestanddele:
1lt melk
2tl botter/margarien
200 ml suiker
3 eiers
80 ml maizena
80ml koekmeel of jy kan maizena los en 160ml koekmeel gebruik
1/2 tl sout
Metode:
Gooi melk en margarien in pot en laat stadig tot kookpunt kom.
Gooi suiker, sout, eiers, maizena(of nie) en koekmeel in `n bak en meng goed saam.
Neem nou `n 1/2 kp van die melk uit die pot en voeg dit stadig by die eiermengsel en klits deeglik.
***Hierdie proses is "temepering". En dit is wanneer rou eiers eers warm vloeistof bykry voordat jy dit by die warm vloeistof ingooi. Indien jy dit nie doen nie sal jy roereiers in melk kry.
Gooi nou die eiermengsel stadig by die kokende melk en klits nou aanhoudend sodat dit nie aanbrand of klonte maak nie.
Gooi in `n voorbereide tertbak.
Plaas in yskas om af te koel.
Sprinkel dan kaneel oor die koue melktert en geniet.
Hoop julle maak heerlike melkterte.
Groete Mamma S

Daar was ’n tyd in my lewe toe ek heeltemal hopeloos gevoel het. Ek was vir 9 jaar na my huwelik kinderloos, en ek het amper moed opgegee om ooit ’n ma te word.
ReplyDeleteToe is ek aan Priester Larry voorgestel. Hy het vir my gebid en my verseker dat ek binne een maand swanger sou raak. Tot my grootste verbasing het sy woorde waar geword—ek het net een maand later swanger geraak.
Vandag is my hart gevul met vreugde en dankbaarheid. Woorde kan nie volledig beskryf hoe ek voel nie. Nie net ek nie, maar sommige van my vriende ervaar ook dieselfde seëninge deur hom.
As jy met onvrugbaarheid, verhoudingsprobleme, huweliksprobleme, skeidings, egskeiding of enige ander uitdagings te doen het, voel vry om hom op WhatsApp te kontak: +2349046229159
doctorlarry268@gmail.com
Hy is ’n vriendelike en opregte man wat altyd gereed is om te help.