Seun0- 2 maande oud
Die tyd gaan vinnig verby!
Seun0 is nou al 2 maande oud of 9 weke. Ons
begin al baie dingetjies sien van sy unieke persoonlikheid.
- Gewig: 5 kg
 
- Lengte: 59 cm
 
- Hare en oë kleur: ligbruin hare en blou oë.
 
- Mylpale: Verloor alle reflekse.
 
                        Lig
sy bors op tydens magietyd.
                        Draai
sy kop self.
                        Lag
oopbek.
                        Begin
rol van magie af.
- Lief vir: Magie slaap en speeltyd saam met pappa. As pappaA mondfluitjie speel lê hy net en staar.
 
- Plekke besoek: Knapskoot skietbaan.
 
Comments
Post a Comment