Seun0 - Maand 4
Seun0- 4 maande oud
Die tyd
gaan vinnig verby!
Seun0 is
op nuwejaarsdag 4 maande oud en het sy eerste Geloftefees bygewoon. Hy het `n
pakkie vir die dag gehad en het so oulik gelyk saam met pappa. Hy raak nou `n
besige baba en verstaan al baie.
- Gewig: 7 kg
 
- Lengte: 62 cm
 
- Hare en oë kleur: ligbruin hare en blou oë.
 
- Mylpale: Hou goed met altwee hande vas.
 
                        Kou aan tandering.
                        Volg pappa met kop.
                        Skuifel op magie
voorentoe.
                        Rol met gemak om.
- Lief vir: Lapgoed en mamma se klere.
 
Comments
Post a Comment