Seun0- 3 maande oud
Die tyd gaan vinnig verby!
Seun0 is 3 maande oud en het sy eerste vlug
Kaap toe beleef. Hy was stroopsoet die hele vlug.
Hy het sy Kaapfamilie ontmoet en sommer die
hele Boland deur getoer.
- Gewig: 6.3 kg
 
- Lengte: 60 cm
 
- Hare en oë kleur: ligbruin met rooi skynsel hare en blou oë.
 
- Mylpale: Hou kop regop..
 
                        Herken
mamma en pappa.
                        Lag
oopbek.
                        Rol
baie van magie af en begin goed vashou.
- Lief vir: Magie slaap en speeltyd saam met pappa.
 
               Rondrits in sy stoeltjie.
- Plekke besoek: Lanseria tot Kaaplughawe.
 
                             Boland.
                            Oupa en Ouma B se huis

 
Comments
Post a Comment