Posts

Showing posts with the label feeste

Feeste- om te vier of nie?

Image
Daar is baie feeste wat in die Bybel genoem word soos die huttefees, Purimfees en die Pasga. Hierdie is alles feeste wat die Jode gehou het tot eer van God. Ons as nie-Jode word nêrens in die Bybel beveel om `n sekere fees te vier nie. Maar tog is ons jare vol van feeste. In `n gewone jaar is daar Nuwejaarsfees, Valentynsdag, Paasfees, Halloween, en die grootste is seker Kersfees. Elkeen van hierdie feeste gaan gepaard met iets spesifieks. Valentynsdag het `n cupid, Paasfees het hasies en eiers-soektogte, Halloween het spoke, dooies en laterns en Kersfees het vir kersvader. Hoekom vier ons nie feesdae nie? Die doel van elke feesdag kan vinnig geregverdig word en daar is soveel redes (selfs Christelike redes) wat mense aanvoer hoekom dit nodig is om die dag te vier, maar nie een fees hierbo genoem se oorsprong kom van God af nie. Dit is alles in die kern heidense feesdae. Gaan lees asb www.lifehopeandtruth.com/life/plan-of-salvation/holy-days-vs-holidays/ Gaan ...