Posts

Seun0 - 7maande

Seun0 was 7 maande oud toe mamma en hy weer Kaap toe is vir `n kuier. Pappa moes werk. Hy was besig op die vlug soontoe maar geslaap oppad terug. Ons het lekker gekuier, maar ongelukkig het Seun0 geval op `n speelding en `n sny op die kop gekry. Gelukkig geen steke nodig nie. Gewig : 8.2 kg Lengte : 70 cm Hare en oë kleur :Blonde hare en blou oë. Mylpale :         Eerste tand gesny.                         Kruip op sy manier.                         Slaap tussen 6 en 8 ure aaneen.                         Dra 6 -12 maande klere.          ...