Tuisskool vir voorskoolse kinders- Hulpmiddele
Toe ek begin het om hulpmiddele te soek het ek `n paar vereistes gehad:
Bybel
Wiskunde, lees en skryf
Ekstra materiale vir temas ens.
Loer gerus ook na my temalys van 50 temas om idees te kry.
Ons verkies dit om skool eenvoudig te hou.
Daar is `n magdom keuses daarbuite maar hierdie is wat ons gebruik het.
Groete Mamma S
- Dit moes eenvoudig wees
- Dit moes ouderdom gepas wees
- Een boek wat verskeie areas dek
Bybel
Ons lees elke dag uit hierdie Bybel en dit volg die Bybelse volgorde. Dit dek die Ou en Nuwe testament en behels nie net stories van bekende Bybelfigure nie.
Hierdie flitskaarte is `n lekker byvoeging en om kinders vragies oor te vra.
Hierdie boek was wonderlik. Die bevat regtig alles op `n eenvoudige wyse. Daar is egter geen kleur in nie, wat dit dalk vervelig kan maak vir sommige kinders.
Gratis aflaaibaar vanaf die Onderwysdepartement se webtuiste |
Loer gerus ook na my temalys van 50 temas om idees te kry.
Ons verkies dit om skool eenvoudig te hou.
Daar is `n magdom keuses daarbuite maar hierdie is wat ons gebruik het.
Groete Mamma S
Comments
Post a Comment