Hoe om gehoorsame kinders groot te maak

Ek het onlangs `n baie oulike video gesien van `n gesin met 6 seuns. Dit is baie mooi uiteengesit hoe hulle streef om gehoorsame kinders groot te maak. 

Hier is die skakel indien jy die video self wil kyk: Tiny notes from Home 

Wat ek hieruit geleer het en streef om te doen is die volgende 10 dinge:



Hoop julle leer ook iets hieruit.

Groete MammaS


Comments

Popular posts from this blog

Natuurlike raad vir baba met winde

Medisyne lys vir babas

Vinnige, maklike, 4 bestanddele dadelballetjies