Dogter1
Lengte: 75 cm
Gewig: 9.2 kg
Slaaptye:
1slapie in die dag 10:30-12:00/12:30
Op haar 1ste verjaarsdag het sy begin deur die nag slaap(18:00-05:00)
Voedsel:
Mamma-melk(7:00,10:30,14:00, 17:30)Ontbyt:mieliepap, 2 happies , middagete: kookkos, aandete: eier en groente.
Geen allergieë
Tande: 2 bo en 2 onder.
Mylpale:
Van die doeke af- slegs in potty trainers heeldag.
·
Kruip met `n
spoed.
·
Staan teen
alles op, staan alleen vir lang rukke.
L Loop saam as jy een hand vashou.
·
Gesels en
lag baie.
Speel self, veral in haar bed, speel met water en in die sandput.
Lief
vir...kos, saam boeke lees, pappa(baie erg oor)houers met deksels, blokkies,
diertjies en die stapelkoppies.
Comments
Post a Comment