Die kraaie gaap
Vir `n volle
week was dit regtig warm hier waar ons woon. Die kwik het tot goed bo die 40*C
gestyg.
Seun1 het
toe die ideale kans gekry om lekker in sy swembadjie te baljaar.
Dit was amper so lekker soos by die see.
Groete MammaS
Comments
Post a Comment