Seun0 - Maand 1
Seun0- 1 maand oud
Wow! 1 Volle maand oud op 1 Oktober 2015.
Die tyd gaan vinnig verby!
Seun0 is net so klein, hy is nou omtrent die
grootte van ander babas by geboorte.
- Gewig: 3,5 kg
- Lengte: nie gemeet nie.
- Hare en oë kleur: bruin hare en blou oë.
- Mylpale: Hy lig sy koppie effens as hy op sy maag lê. Begin om te glimlag.
- Lief vir: Magie slaap en het geen probleem met magie tyd nie.
- Plekke besoek: Dikhololo
Comments
Post a Comment