Borsvoeding benodighede

Wanneer jy die besluit geneem het dat jy graag jou babatjie wil borsvoed, gaan die advies van begin inrol. Elke mamma het `n storie, goed of sleg, om te vertel oor haar borsvoedingsreis. Daarom skryf ek nie hierdie artikel uit `n raadgewende oogpunt nie, maar eerder `n praktiese een. Hierdie is net `n gids van produkte wat jou sal kan help op jou borsvoedingsreis.

1. Goeie betroubare leesstof.

Of gaan kyk by die volgende webtuiste vir raad: La Leche League

2. Borsvoedingskussing of gewone kussing

3. Borsvoeding Cover
4. Borsdoekies

5. Borssalf

6. Borsvoedingsbras
7. Borspomp of Haaka

8. Borsmelk stoorsakkies of houers



9. Spoegdoeke



10. Peuselgoed en waterbottel


Hierdie lysie dien net as `n gids. Jy kan dalk meer of minder goedjies benodig. Ek borsvoed al 4 jaar sonder ophou en gebruik slegs `n handjievol van die items hierbo gelys. 

Wat sal jy sê is jou gunstelingitem vir borsvoeding?

Groete Mamma S


Comments

Popular posts from this blog

Natuurlike raad vir baba met winde

Medisyne lys vir babas

Vinnige, maklike, 4 bestanddele dadelballetjies