Seun0- 5 maande oud




Die tyd gaan vinnig verby!
Met die begin van skool het ons roetine so bietjie verander. Seun0 raak mooi groot en niemand kan glo die kleine Seun0 is al 5 maande oud nie.

Gewig: 7.5 kg

Lengte: 65 cm

Hare en oë kleur: ligbruin met rooi skynsel hare en blou oë.
 
Mylpale:         Beweeg rond op sy maag.
                        Slaap heelnag met `n droe doek.
                        Begin regop sit maar val nog baie om.
                        Sit en bad maar hou self die rand vas.
                       
Lief vir:          Homself in die spieel.
                        Pappa se mondfluitjie.
                        Te kyk hoe die honde speel.

Plekke besoek: Kleuterskool waar mamma ekstra klasse gee.

     


Comments

Popular posts from this blog

Natuurlike raad vir baba met winde

Medisyne lys vir babas

Vinnige, maklike, 4 bestanddele dadelballetjies